Heath Ledger

Heath Ledger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Heath Ledger in 2006 op die Berlynse Filmfees.

Geboortenaam Heath Andrew Ledger
Geboorte 4 April 1979
Perth, Australië
Sterfte 22 Januarie 2008
New York Stad, Verenigde State
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Heath Andrew Ledger (4 April 1979, Perth, Australië22 Januarie 2008, New York Stad, Verenigde State) was 'n Oscar-benoemde Australiesgebore akteur. Nadat hy in die negentigerjare in 'n paar televisiereekse gespeel het, het hy vir hom 'n naam in Hollywood gemaak. Hy het in 'n paar suksesvolle rolprente verskyn, onder meer 10 Things I Hate About You, The Patriot, Monster's Ball, A Knight's Tale en Brokeback Mountain. Hy het ook kort voor sy dood die rol van "The Joker" vertolk in die rolprent The Dark Knight.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne